WWF: Wilde diere kwyn

“WEGHOL-VERBRUIK” het die natuurlewe wêreldwyd afgemaai, massa-uitwissing laat begin en die Aarde se vermoë uitgeput om die mens se honger vir meer te akkommodeer.